
Lillie die heksie in die land van die dinosourusse: Boek 15
R 261.00
Takealot · checked 9 days ago
- Average
- R 261.00
- Lowest seen
- R 261.00
- Highest seen
- R 261.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 24 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Hierdie keer doen Lillie 'n heksesprong wat haar miljoene jare terugneem tot in die land van die dinosourusse. Maar – o gedorie! – kleinboet Leon is ook daar! Hoe op aarde het hy daar gekom?
Hierdie keer doen Lillie 'n heksesprong wat haar miljoene jare terugneem tot in die land van die dinosourusse. Maar – o gedorie! – kleinboet Leon is ook daar! Hoe op aarde het hy daar gekom? Lillie wil hom so gou moontlik terug huis toeneem, maar dan gebeur iets vreesliks: 'n Pterosourus gryp die knapie en vlieg met hom weg! Hoe nou gemaak? Sal Lillie haar boetie betyds uit die vlieende reus se kloue kan bevry?
Similar products

Loot
Lillie die heksie en die soektog na die verlore skat: Boek 11
R 225.00

Loot
Lillie die heksie en die moeilike draakeksamen: Boek 17
R 225.00

Loot
Lillie die heksie en die bangbroek Wiking : Boek 12
R 225.00

Loot
Lillie die heksie en die towerswaard
R 225.00

Loot
Lillie die heksie en die geheime stad Atlantis
R 225.00

Loot
Lillie die heksie en die wilde Indiaan-avontuur
R 225.00

Loot
Lillie die heksie keer die skool op sy kop
R 225.00

Loot
Lillie die heksie se sirkusbetowering
R 225.00

Loot
Lillie die heksie word 'n speurder
R 225.00