
Lillie die heksie in Wonderland: Boek 18
Lillie die heksie in Wonderland: Boek 18 (Afrikaans, Hardcover)
R 225.00
Loot · checked 26 Sep 2026
- Average
- R 225.00
- Lowest seen
- R 225.00
- Highest seen
- R 225.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 26 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Vir twee dekades reeds swaai Lillie die heksie haar towerstaffie oor kinderboekrakke dwarsoor die wereld. Met totale wereldwye verkope van meer as 20 miljoen eksemplare en vertalings in 40 tale is geen towerformule nodig om te voorspel dat sy ook Afrikaanse harte gaan verower nie! Die selfleesboekies is gemik om agtjariges en ouer. Lillie is uit haar vel uit van blydskap toe sy n mikroskoop vir haar verjaarsdag kry. Sy wil dit al so lank he! Wanneer sy n sneeuvlokkie onder die lens plaas, is sy stomgeslaan oor die prag en wil noodgedwonge n land van sneeu en ys besoek. Met die heksesprong beland sy in Wonderland. Maar iets is daar nie pluis nie. Die koning het vermis geraak en Somer- en Lenteland word stadig maar seker al hoe kouer. Winter neem oor. En gerugte van n wrede vors doen die rondte. Lillie en Hektor, haar draakvriendjie, gaan ondersoek instel.
Similar products

Loot
Lillie die heksie en die bangbroek Wiking : Boek 12
R 225.00

Loot
Lillie die heksie en die ridder Don Quijote: Boek 14
R 225.00

Loot
Lillie die heksie en die raaisel van die mummie
R 225.00

Loot
Lillie die heksie en die towerswaard
R 225.00

Loot
Lillie die heksie in die Wilde Weste
R 225.00

Loot
Lillie die heksie keer die skool op sy kop
R 225.00

Loot
Lillie die heksie se towerkaskenades
R 225.00

Loot
Lillie die heksie se sirkusbetowering
R 225.00

Takealot
Lillie die heksie in die land van die dinosourusse: Boek 15
R 261.00