Lillie die heksie by Dracula se kasteel: Boek 13

Lillie die heksie by Dracula se kasteel: Boek 13

Lillie die heksie by Dracula se kasteel: Boek 13 (Afrikaans, Hardcover)

R 225.00

Loot · checked 3 days ago

View at Loot
Average
R 225.00
Lowest seen
R 177.00
Highest seen
R 263.00
Last change
-R 38.00
First indexed
26 Aug 2024
Retailer
Loot

Description

Lillie lees op 'n dag 'n gruwelike boek oor vampiere. Maar moenie dink dit skrik Lillie af nie! Inteendeel. Lillie is mos vir niks bang nie, en sy besluit om Transsilvanie te besoek om die gevreesde skepsels met haar eie oe te sien. Gewapen met knoffel, houtdolke, sonbrille en nog wat, doen sy die heksesprong en beland binne-in Dracula se kasteel! Sal sy die moedelose inwoners van Brasov kan help? En self uit Dracula se kloue kan bly?

Similar products