
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 57.00
- Lowest seen
- R 57.00
- Highest seen
- R 57.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 12 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
'n Herdruk van essays van die Suid-Afrikaanse filosoof Marthinus Versfeld, waarin die fokus val op die mens se verantwoordelikheid teenoor die natuur en die omgewing.
Op sy eiesoortige manier vervleg Marthinus Versfeld sy bespreking met wetenskapsieninge, geloofsoortuiginge, etiese kwessies, opvattinge oor die staatkunde en ander filosofiese vraagstukke. Marthinus Versfeld (1909-1995) was hoogleraar in Filosofie aan die Universiteit van Kaapstad. As toegewyde Katoliek en kenner van Oosterse filosofie het sy werk 'n geestelike kwaliteit wat vandag weer nuwe betekenis kry. Versfeld se styl is besonder toeganklik en die leser word dikwels verras deur 'n diepsinnige wending waardeur ons omgang met die alledaagse verryk word.