
Die Neukery Met Die Appelboom
Die Neukery Met Die Appelboom - En Ander Essays (Afrikaans, Paperback)
R 107.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 107.00
- Lowest seen
- R 69.00
- Highest seen
- R 359.00
- Last change
- -R 18.00
- First indexed
- 25 Mar 2022
- Retailer
- Loot
Description
Die Neukery Met Die Appelboom is ’n herdruk van essays van die Suid-Afrikaanse filosoof Marthinus Versfeld, wie se honderdste verjaardag vanjaar herdenk word.
Die fokus van hierdie bundel essays is die mens se verantwoordelikheid teenoor die natuur en die omgewing.
Op sy eiesoortige manier vervleg Marthinus Versfeld sy bespreking egter ook met wetenskapsieninge, geloofsoortuiginge, etiese kwessies, opvattinge oor die staatkunde en ander filosofiese vraagstukke.