Die Otters Se Fietstoer

Die Otters Se Fietstoer

R 135.00

Takealot · checked 4 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 135.00
Lowest seen
R 135.00
Highest seen
R 135.00
Last change
R 0.00
First indexed
24 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Buks, Kassie en Litte - oftewel die Otters - skryf briewe aan hul ouers sodat hulle fietse vir 'n fietstoer kan bekom. Na heelwat beplanning, vertrek die seuns met 'n gesonde voorraad blikkieskos en water in groot rugsakke na die Tuliblok langs die Limpoporivier.
Buks, Kassie en Litte - oftewel die Otters - skryf briewe aan hul ouers sodat hulle fietse vir ? fietstoer kan bekom. Na heelwat beplanning, vertrek die seuns met ? gesonde voorraad blikkieskos en water in groot rugsakke na die Tuliblok langs die Limpoporivier. Wanneer hulle besef dat hulle oor die 400 km sal moet ry, kry hulle rygeleenthede saam met interessante trokdrywers ...Net na Potgietersrus (deesdae bekend as Mokopane) haak hulle egter by een van die plase vas en word dit al gou duidelik dat hulle die Limpoporivier nie te siene sal kry nie ...Wanneer hulle agterkom dat die mense hier onwettig beeste oor die grens smokkel, maak hulle spore, maar kan hulle die bloeddorstige boer en sy spoorsnyer ontglip? En wat sal gebeur as hulle in ondergrondse tonnels vasgekeer word en wit geraamtes in die donker grotte ontdek.

Similar products