Die Otters Se Koshuisstreke

Die Otters Se Koshuisstreke

R 135.00
5.0(1)

rated at Takealot · checked 6 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 105.00
Lowest seen
R 105.00
Highest seen
R 135.00
Last change
R 30.00
First indexed
18 Jul 2022
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Buks, Kassie en Litte - oftewel die Otters - is nou heeltemal tuis in graad agt en in die koshuis van Hoerskool Volkstroom. Dit is nie net die Otters se aartsvyande, die Vuis, nie maar ook die onderwysers en die dorpsmense wat gou besef dat die Otters 'n groep is om mee rekening te hou.
Buks, Kassie en Litte - oftewel die Otters - is nou heeltemal tuis in graad agt en in die koshuis van Hoerskool Volkstroom. Dit is nie net die Otters se aartsvyande, die Vuis, nie maar ook die onderwysers en die dorpsmense wat gou besef dat die Otters 'n groep is om mee rekening te hou. As hulle nie 'n foefieslaaid uit die koshuis bou nie, dan moker Buks vir hom 'n plek in die eerste krieketspan oop. Buks is die een wat 'n slag het met die meisies, maar dit is Litte wat soos 'n wafferse held die skone Helene red van verdrinking. Toe die skool se fietse op grootskaal begin wegraak, is dit die Otters wat hulle lewens waag om die diewe te probeer vastrek. Die probleem is net: Dit is 'n geharde bende wat nie sal skroom om te kry wat hulle wil he nie. Kan die Otters regtig hierdie hardebaard-boewe aanvat?

What's in the box
1 x book

Similar products