
Die Pad Na Ware Wysheid
Die Pad Na Ware Wysheid - 366 Dagstukkies (Afrikaans, Paperback)
R 290.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 277.14
- Lowest seen
- R 209.00
- Highest seen
- R 330.00
- Last change
- R 15.00
- First indexed
- 17 Sep 2023
- Vendor
- Loot
Daar is geen towerformule om wysheid te bekom nie.
Dit vra ʼn leeftyd se dag-tot-dag-toewyding en soeke na die ware wysheid. Dit vra dat ons met ons oor op die grond sal leef, in afwagting op God se stem wat ons leer hoe om ware wysheid – die wysheid wat van Hom kom – te verkry.
In hierdie 366 dagstukkies neem bekende skrywer Lizette Murray ons hand en lei ons na Hom toe, die bron van Wysheid, en help ons om met wysheid te leef, in ons alledaagse bestaan.
