Op pad na 'n klooster in die sneeu

Op pad na 'n klooster in die sneeu

R 239.00−20%
4.0(5)

rated at Takealot · checked 9 days ago

View at Takealot
Average
R 256.59
Lowest seen
R 239.00
Highest seen
R 299.00
Last change
-R 60.00
First indexed
05 Dec 2025
Retailer
Takealot

Description

'n Jong man begin werk by 'n apteek in Bloemfontein maar is gou ontnugter deur sy lot. Is werk, eet en slaap al wat die volgende vyftig jaar vir hom voorlê? Wanneer hy afkom op die mistikus Thomas à Kempis se geskrifte, begin hy droom oor 'n asketiese lewe - weg van geldmaak en ambisie.
Op die vooraand van sy reis na 'n Franse klooster, ontdek hy hy het 'n oom wat 'n Katolieke priester geword het, en nou woon in Parys.

'n Aangrypende roman oor 'n pelgrimstog na aanvaarding van die self.

What's in the box
1 x Book

Similar products