Op pad na 'n klooster in die sneeu
Op pad na 'n klooster in die sneeu (Afrikaans, Paperback)
R 312.00
Loot · checked Today
- Average
- R 264.40
- Lowest seen
- R 78.00
- Highest seen
- R 312.00
- Last change
- -R 234.00
- First indexed
- 27 Jun 2025
- Vendor
- Loot
'n Jong man op pad na 'n klooster in Frankryk word deur sy familie aangeraai om eers 'n verlangse oom in Parys op te soek. Adelbert van Breda was 'n senior priester in die Katolieke Kerk wat dekades gelede Parys toe getrek en hom tot die Katolisisme bekeer het.
Miskien sal oom Adelbert hom van raad en van wyse insig kan voorsien. Sy hartsbegeerte is om sy saai, voorstedelike lewe op te gee en iewers in die stilte 'n asketiese bestaan te kan voer.
Terwyl om Adelbert laat een aand tee in 'n stokou Russiese koperkoker brou, begin die afgetrede priester van sy eie pelgrimstogte vertel.
'n Veelvlakkige, teer roman oor selfontdekking, geloof en vriendskap.