Op Pad Na Moormansgat

Op Pad Na Moormansgat

R 345.00
4.8(6)

rated at Takealot · checked 8 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 33.00 at Loot

Loot sells it for R 312.00. Compare every offer

Average
R 239.00
Lowest seen
R 225.00
Highest seen
R 345.00
Last change
R 106.00
First indexed
31 Oct 2022
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Laat een aand in 1914 word die Boeregeneraal Koos de la Rey op pad na ’n beplande rebellie noodlottig gewond. Die teiken was die berugte bendelid William Foster. Dat De la Rey in die spervuur beland het, was pure toeval. Of was dit? Op pad na Moormansgat is 'n verweefde tapisserie waarin die verhale van vele vertel word, oor dekades heen en uit alle lae van die samelewing.

Dis die storie en nalatenskap van Billy Foster se dogter, Helena, op soek na haar herkoms; dis die trawalle van die hensopper Segrys Heyns en sy agterryer Tappies Mahlangu; die speurtog van poliesman Isak Heyns, op soek na die gewetenlose moordenaars wat ’n driejarige seuntjie se familie eensklaps uitgewis het, en die moontlikheid dat die aanvallige jong vrou Helena aandadig aan die moorde kon wees.

Dis ’n roman van waarhede en verdigsel, oor dekades heen, ’n verloop van klein en groot geskiedenisse en die immer smagting na oomblikke van vrede en versoening. ’n Merkwaardige, hoogs leesbare geskiedkundige roman.

Similar products