
Op Pad Na Moormansgat
Op Pad Na Moormansgat - Die Verhaal Van Billy Foster En Koos de la Rey (Afrikaans, Paperback)
R 312.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 312.00
- Lowest seen
- R 260.00
- Highest seen
- R 391.00
- Last change
- -R 18.00
- First indexed
- 18 Oct 2022
- Retailer
- Loot
Description
Een aand in 1914 word Koos de la Rey op pad na ’n rebellie noodlottig gewond. Die teiken was die bendelid William Foster. Dat De la Rey in die spervuur beland het, was pure toeval. Of was dit?
Die roman is 'n verweefde tapisserie waarin die verhale van vele vertel word: die storie van o.a. Billy Foster se dogter, Helena; die trawalle van die hensopper Segrys Heyns en sy agterryer Tappies Mahlangu; die speurtog van poliesman Isak Heyns.
’n Merkwaardige, hoogs leesbare geskiedkundige roman.