Die Rietrotte en die Rowers : Boek 2

Die Rietrotte en die Rowers : Boek 2

R 169.00

Takealot · checked 7 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 139.00
Lowest seen
R 139.00
Highest seen
R 169.00
Last change
R 30.00
First indexed
05 Aug 2022
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Na 'n maand in Rietvallei Hoer is Daniel du Randt 'n Rietrot tot in sy kleintoontjienael se voorste punt. Peet Pretorius het egter steeds nie die boodskap gekry dat ontgroening, oftewel orientering, nie meer plaasvind nie en Daniel-hulle moet mooi loop om uit sy kloue te bly.

Dat hulle boonop die kwaai juffrou Faure, wat saam met haar man 'n spioen in een of ander oorlog was, se papegaai moet oppas, maak die lewe nie juis makliker nie.Tussendeur oefen die seuns kliphard vir die groot atletiekbyeenkoms in Johannesburg. Die uitstappie ontaard egter in iets wat Daniel nie in sy heel wildste verbeelding sou kon voorstel nie. Hoerskool is nie vir sissies nie!

What's in the box
1 x book

Similar products