Die Rietrotte En Die Rowers

Die Rietrotte En Die Rowers

Die Rietrotte En Die Rowers - Die Rietrotte: Boek 2 (Afrikaans, Paperback)

R 236.00

Loot · checked 18 days ago

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Save R 67.00 at Takealot

Takealot sells it for R 169.00. Compare every offer

Average
R 186.00
Lowest seen
R 129.00
Highest seen
R 236.00
Last change
R 50.00
First indexed
04 Apr 2022
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Ná ’n maand in Rietvallei Hoër is Daniël du Randt ’n Rietrot tot in sy kleintoontjienael se voorste punt. Peet Pretorius het egter steeds nie die boodskap gekry dat ontgroening, oftewel oriëntering, nie meer plaasvind nie en Daniël-hulle moet mooi loop om uit sy kloue te bly.

Dat hulle boonop die kwaai juffrou Faure, wat saam met haar man ’n spioen in een of ander oorlog was, se papegaai moet oppas, maak die lewe nie juis makliker nie.

Tussendeur oefen die seuns kliphard vir die groot atletiekbyeenkoms in Johannesburg. Dié uitstappie ontaard egter in iets wat Daniël nie in sy heel wildste verbeelding sou kon voorstel nie.

Hoërskool is nie vir sissies nie!

Similar products