
Die Robotte Voer Oorlog!
Die Robotte Voer Oorlog! (Afrikaans, Paperback)
R 148.00
Loot · checked Today
- Average
- R 148.00
- Lowest seen
- R 119.00
- Highest seen
- R 148.00
- Last change
- R 2.00
- First indexed
- 13 Nov 2024
- Vendor
- Loot
Enzo, Frikkie en Georgi neem deel aan die Wêreld-Robotolimpiade se kompetisie vir robotte van Lego-blokkies. Een van dr. Ragno se spinnebotte kom handig te pas en word met Lego-blokkies gepantser. Georgi is bekommerd oor die spinnebotte se ingeboude lasers. Die kompetisiereëls verbied wapens. Toe die Dassie-span met Skerpioen 8 by die kompetisie opdaag, sien hulle ’n lang skraal man en ’n meisie wat baie bekend lyk. Maar dr. Ragno en Veronica moet mos in die tronk wees . . .