Die Robotte Voer Oorlog!

Die Robotte Voer Oorlog!

R 135.00

Takealot · checked 20 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 135.00
Lowest seen
R 135.00
Highest seen
R 135.00
Last change
R 0.00
First indexed
22 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Enzo, Frikkie en Georgi neem deel aan die Wereld-Robotolimpiade se kompetisie vir robotte van Lego-blokkies. Een van dr. Ragno se spinnebotte kom handig te pas en word met Lego-blokkies gepantser.

Georgi is bekommerd oor die spinnebotte se ingeboude lasers. Die kompetisiereels verbied wapens. Toe die Dassie-span met Skerpioen 8 by die kompetisie opdaag, sien hulle 'n lang skraal man en 'n meisie wat baie bekend lyk. Maar dr. Ragno en Veronica moet mos in die tronk wees . . .