
Die Seerowers En Die Monster Se Skat
Die Seerowers En Die Monster Se Skat (Afrikaans, Paperback)
R 174.00
Loot · checked 20 days ago
- Average
- R 163.88
- Lowest seen
- R 119.00
- Highest seen
- R 209.00
- Last change
- R 9.00
- First indexed
- 12 Sep 2022
- Retailer
- Loot
Description
AHOOI DAAR, SKARMINKELS!
Kom span die seile saam met Matilda, Basjan en die Van der Branders, en geniet hulle opwindende seeroweravonture. Hierdie keer soek hulle na 'n skat, maar 'n vioolspeler waarsku hulle teen 'n monster wat almal wat sy goud wil kom steel, OPVREET …
Dit is die derde titel in die gewilde Seerower-reeks! 'n Lekker leeservaring vir kinders wat pas hulle eerste hoofstukboeke begin lees het.
Similar products

Loot
Die Seerowers 1: Die Seerowers En Die Spookskip
R 174.00

Loot
Die Seerowers 2: Die Seerowers En Die Grot Vol Goud
R 174.00

Loot
Lillie die heksie en die seerowers
R 225.00

Loot
Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die seerower van Watsenaam
R 162.00
Takealot
Die seerowers 1: Die seerowers en die spookskip
5.0(2)R 159.00

Takealot
Anna Atoom en die seerower se dolk: Gr 2
R 272.00
Takealot
Die Seerowers en die Grot Vol Goud : Boek 2
5.0(3)R 159.00