Die Seerowers 1: Die Seerowers En Die Spookskip

Die Seerowers 1: Die Seerowers En Die Spookskip

Die Seerowers 1: Die Seerowers En Die Spookskip (Afrikaans, Paperback)

R 174.00

Loot · checked 3 days ago

View at Loot
Average
R 174.00
Lowest seen
R 138.00
Highest seen
R 174.00
Last change
R 15.00
First indexed
12 Sep 2022
Retailer
Loot

Description

AHOOI DAAR, SKARMINKELS! Kom span die seile saam met Matilda, Basjan en die Van der Branders, en geniet hulle opwindende seeroweravonture. Elke maand met volmaan verskyn daar ’n geheimsinnige skip aan die kus van  Grootgaapbaai en dan kom plunder seerowers die dorp. Kan Matilda en Basjan die gesteelde buit terugkry en die bose seerowers uitoorlê, of gaan hulle gevangenes aan boord van die spookskip bly . . .  Dalk vir ewig?

Similar products