KIES JOU EIE AVONTUUR - Nag van die Seerowers
Corlie Putter
Takealot ยท checked Today
- Average
- R 175.00
- Lowest seen
- R 175.00
- Highest seen
- R 175.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 22 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
In NAG VAN DIE SEEROWERS moet jy en jou tweeling-suster keer voor 'n seerower genaamd, Jan de Wreedaard, 'n luukse skip DIE DIAMANT buit. Julle ouers het 'n bootreis op di luukse skip gewen. Toevallig ontdek julle dat die wreedaardige seerower en sy bende van plan is om al die passasiers aan boor DIE DIAMANT te beroof. Maar dit is nie al nie! Hy gaan ook die skip op een of ander geheime manier teen sonsondergang laat verdwyn. Niemand sal ooit weer DIE DIAMANT en al sy passasiers sien nie! Jy en jou suster sal julle ouers moet waarsku. Die vraag is net... Hoe is julle van plan om almal te oortuig? Niemand glo tog meer in seerowers nie, of hoe? En om dinge moeiliker te maak, is dit nie eers nodig vir kaptein Jan de Wreedaard of sy bende om hulself te vermom nie. As deel van sy slinkse plan het hy 'n partytjie gerel en gevra dat almal aan boord soos die seerowers van ouds sal aantrek! Die son begin sak en DIE DIAMANT lig sy anker en seil stadig uit die hawe uit. Julle twee sal vinnig 'n besluit moet neem. En onthou, julle moet ten alle tye AAN DIE LEWE probeer bly. Wees gewaarsku, liewe leser... Die avontuur is gevaarlik! Kies versigtig...
What's in the box
1 x Book
