KIES JOU EIE AVONTUUR - Geheime op die Bodem

KIES JOU EIE AVONTUUR - Geheime op die Bodem

Corlie Putter

R 175.00

Takealot ยท checked 20 days ago

View at Takealot
Average
R 175.00
Lowest seen
R 175.00
Highest seen
R 175.00
Last change
R 0.00
First indexed
22 Sep 2026
Retailer
Takealot

Description

In GEHEIME OP DIE BODEM is jy die eerste luitenant aan boord n duikboot. Daar is onlangs vreemde aktiwiteite op die seebodem aangemeld en dit is jou taak om die kuslyn te patroleer en te beveilig. Tydens een van julle patrollies ontdek jy dat die duikboot se suurstof silinders stukkend is. Daar is slegs genoeg suurstof oor vir die volgende 2 ure! Jy probeer kontak maak met julle basis-kamp aan land, maar tevergeefs! Dit wil voorkom asof iemand nie net met die suurstof silinders gepeuter het...

What's in the box
1 x Book

Similar products