
Die Spinnebotte Slaan Toe!
Die Spinnebotte Slaan Toe! (Afrikaans, Paperback)
R 89.00
Loot · checked Today
- Average
- R 89.00
- Lowest seen
- R 89.00
- Highest seen
- R 146.00
- Last change
- -R 57.00
- First indexed
- 17 May 2024
- Vendor
- Loot
Laerskool Klipdassie kry besoek van Dr. Ragno en sy dogter, wat vir die leerders 'n demonstrasie kom gee van die robotiese spinnekoppe wat hulle bou. Maar 'n juffrou stuur Georgi, Frikkie en Enzo uit die saal! Die drie maats sluip na 'n kamertjie onder die verhoog, vanwaar hulle steeds alles sien.