Die Spinnebotte Slaan Toe!

Die Spinnebotte Slaan Toe!

R 110.00

Takealot · checked 10 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 110.00
Lowest seen
R 110.00
Highest seen
R 110.00
Last change
R 0.00
First indexed
01 Oct 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Laerskool Klipdassie kry besoek van Dr. Ragno en sy dogter Veronica, wat vir die leerders 'n demonstrasie kom gee van die robotiese spinnekoppe wat hulle bou en programmeer. Maar 'n juffrou stuur Georgi, Frikkie en Enzo uit die saal! Die drie graadvyfs is net te nuuskierig en besluit om die gebeure te bekyk vanuit 'n kamertjie onder die verhoog.

Toe al die kinders en onderwysers in die saal sit, word die deure gesluit. Die nare doktor en sy dogter wys hulle ware kleure: hulle is daar om die skool te besteel. Maar wat hulle nie weet nie, is dat drie baie vindingryke kinders hulle dophou . . . met robotiese planne van hulle eie!