
Die stormwalvis in die winter
Die stormwalvis in die winter (Afrikaans, Hardcover)
R 199.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 199.00
- Lowest seen
- R 153.00
- Highest seen
- R 226.00
- Last change
- -R 27.00
- First indexed
- 26 Nov 2022
- Retailer
- Loot
Description
Laas somer het Noi n klein walvis gered toe n storm dit op die strand uitgespoel het. Noudat dit winter word, wil Noi baie graag weer sy vriend sien. Maar die walvis is iewers in die diep see saam met sy familie. Dit is uiteindelik n ysige storm wat hulle weer bymekaar bring. n Verhaal van moed en vriendskap; die opvolgverhaal van Die stormwalvis.