2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 139.00
- Lowest seen
- R 139.00
- Highest seen
- R 139.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 21 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Laas somer het Noi ’n klein walvis gered toe ’n storm dit op die strand uitgespoel het. Noudat dit winter word, wil Noi baie graag weer sy vriend sien. Maar die walvis is iewers in die diep see saam met sy familie. Dit is uiteindelik ’n ysige storm wat hulle weer bymekaar bring.
Laas somer het Noi ’n klein walvis gered toe ’n storm dit op die strand uitgespoel het. Noudat dit winter word, wil Noi baie graag weer sy vriend sien. Maar die walvis is iewers in die diep see saam met sy familie. Dit is uiteindelik ’n ysige storm wat hulle weer bymekaar bring. ’n Verhaal van moed en vriendskap; die opvolgverhaal van Die stormwalvis.
What's in the box
1 x Book