Die Suid-Afrikaanse Lugbraaier Kookboek: Boek 2
R 199.00
4.6(15)
View at Takealot rated at Takealot · checked 3 days ago
- Average
- R 265.27
- Lowest seen
- R 195.00
- Highest seen
- R 350.00
- Last change
- R 46.00
- First indexed
- 22 Oct 2023
- Retailer
- Takealot
Description
Met hierdie wonderlike nuwe boek, Die Suid-Afrikaanse lugbraaier kookboek 2, kan jy vriende en familie by ontbyt, middagete, aandete of enige spesiale geleentheid verlustig met heerlike weergawes van klassieke Suid-Afrikaanse disse.
Topverkoperskrywer Louisa Holst weet wat die lugbraaiermark wil h en het weer plaaslike geure na vore gebring! Resepte sluit in springbokkie-kaaskoek, brandewyn-encoke- hoendervlerkies, snoek- en appelkoosfilo-samosas, en 'n visvinger-Gatsby vir die honger kinders wat hulle self kan opslaan. Hoender-peri-peri-tert, gammon (ja - dit kan in die lugbraaier gedoen word), gebraaide lam, karringmelkbeskuit, pavlova en minivrugtekoeke is nog meer van die watertand geregte in die boek.