Die Suid-Afrikaanse Lugbraaier Kookboek: Boek 2

Die Suid-Afrikaanse Lugbraaier Kookboek: Boek 2

R 110.98
5.0(1)

rated at Amazon · checked 9 days ago

View at Amazon

3 offers · 3 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 114.79
Lowest seen
R 110.98
Highest seen
R 114.79
Last change
-R 3.81
First indexed
06 Sep 2026
Retailer
Amazon

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Met hierdie wonderlike nuwe boek, Die Suid-Afrikaanse lugbraaier kookboek 2, kan jy vriende en familie by ontbyt, middagete, aandete of enige spesiale geleentheid verlustig met heerlike weergawes van klassieke Suid-Afrikaanse disse. Topverkoperskrywer Louisa Holst weet wat die lugbraaiermark wil hê en het weer plaaslike geure na vore gebring! Resepte sluit in springbokkie-kaaskoek, brandewyn-encoke- hoendervlerkies, snoek- en appelkoosfilo-samosas, en 'n visvinger-Gatsby vir die honger kinders wat hulle self kan opslaan. Hoender-peri-peri-tert, gammon (ja – dit kan in die lugbraaier gedoen word), gebraaide lam, karringmelkbeskuit, pavlova en minivrugtekoeke is nog meer van die watertand geregte in die boek. Read more