
Die verdwyning van Mina Afrika
Die verdwyning van Mina Afrika (Afrikaans, Paperback)
R 315.00
Loot · checked Today
- Average
- R 315.00
- Lowest seen
- R 219.00
- Highest seen
- R 315.00
- Last change
- R 96.00
- First indexed
- 10 Jun 2022
- Vendor
- Loot
Op n winterdag in 1945 ontferm n kinderlose wit egpaar, Sara en Erik de Graaff, hulle oor n driejarige halwe weeskind Mina Afrika. Hulle wil haar graag n kans in die lewe gee. Terwyl Mina nog vol ambisie haar toekoms beplan dryf die verraderlike daad van n ryk jong wit man haar weg uit die Vallei, laat haar beland in n eindelose spiraal van bedrog. n Lewe van vernedering in Groenpunt en tussen die bendes van Distrik Ses.