Die Vrou Met Nege Lewens

Die Vrou Met Nege Lewens

R 269.00

Takealot · checked 3 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 34.00 at Loot

Loot sells it for R 235.00. Compare every offer

Average
R 233.51
Lowest seen
R 219.00
Highest seen
R 269.00
Last change
R 10.00
First indexed
27 Aug 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Op die drempel van sestig sukkel die hoofkarakter van Die vrou met nege lewens om rus in haarself te kry. Die enigste konstante blyk haar sorg van katte te wees, wat soos 'n draad deur haar lewe loop. Onvergenoeg met haar werk, die mense naaste aan haar, en veral haarself, gaan sy op 'n soektog na betekenis in haar lewe. Dit lei tot lang meditasies, swem in die see, joga, en selfs psigedeliese reise, met verreikende gevolge. En dan word haar soeke deur 'n gesondheidskok op die spits gedryf.