
Die wonder Van Verheerliking Met Die Wederkoms Van Christus
Takealot · checked 11 days ago
- Average
- R 60.00
- Lowest seen
- R 60.00
- Highest seen
- R 60.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 13 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Oor die lewe na die dood is daar al baie geskryf en bespiegel. Mense vra vrae oor die dood wat telkemale met sogenaamde “logiese” denke en verkeerde inligting beantwoord word – dit lei tot wanpersepsies wat nie strook met die Woord van God nie. Sommige mense beweer dat die hel nie bestaan nie, ander dat die mens se lewe met die dood finaal be?indig word, of dat jou energie voortgedra word deur jou kinders. Verkeerde persepsies doen skade en laat mense onnodig twyfel oor soms eenvoudige antwoorde en verklarings.
Hierdie boekie gee enkele riglyne rakende hierdie belangrike tema en lei ons behoedsaam in die misterievolle eindfase van God se groot heilswerk.
What's in the box
1 x A5 book
Similar products

Loot
Wonder Van Die Goddelike Liefde
−16%Takealot
Natuurlike wonders van die wereld : Gevlakte Leesboek 10: Gr 4
Takealot
God se liefde in 'n neutedop
5.0(6)Takealot
Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 11 Boek 6 Leesboek: Die Wonder van Elektrisiteit : Vlak 11: Boek 6 : Graad 3

Takealot