Die Woud van Sneeu en Ys

Die Woud van Sneeu en Ys

Frenette van Wyk

R 269.00

Takealot · checked 20 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 6.00 at Loot

Loot sells it for R 263.00. Compare every offer

Average
R 269.00
Lowest seen
R 269.00
Highest seen
R 269.00
Last change
R 0.00
First indexed
22 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

" Ons noem jou Mysti," s Ravka, "dit pas by jou ... dis misterieus en mooi." Mysti word in die sneeu in Lapland wakker. Verkluim. Met geen idee wie sy is of waar presies sy is nie. Ravka ontferm hom oor haar. Hy en sy ma T va neem Mysti onder hulle vlerk terwyl sy haar geheue probeer herwin.

Intussen help sy Ravka by die rendiersentrum in Menetetty om getraumatiseerde rendiere te versorg, en raak al liewer vir hom. Maar iets onverklaarbaar gebeur in die nag met haar. Haar lyf verander en vervorm. Sy verstaan nie wat met haar gebeur nie. Mysti besluit om die raad van 'n heks in die vervloekte Iselande woud te gaan opsoek - voor Ravka uitvind daar is iets fout met haar.

Wanneer Mysti moet kies waar sy wil bly, daag Cosmo, iemand uit haar verlede, op. Hy het haar kom haal om terug te neem na die woud waar sy vandaan kom. Saam met hom onthou sy al meer wie sy is. Is Ravka regtig wie hy s hy is? Wie is Ozymoz? En hoe pas die legende van Joulupukki by die raaisel in?

What's in the box
1 X Die woud van sneeu en ys

Similar products