
Die geheim van die woud
Die geheim van die woud (Afrikaans, Hardcover)
R 199.00
Loot · checked 29 Sep 2026
- Average
- R 199.00
- Lowest seen
- R 199.00
- Highest seen
- R 199.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 25 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
In Die geheim van die woud lees n ma vir haar kinders, Amelie en Roland, elke aand dieselfde storie. Sy vertel van die twee konyntjies, Oortjies en Tongetjie, en n woud waar die wolwe vriende is van die konyne en hulle nooit seermaak nie. Soos in elke woud is daar in hierdie verhaal ook n wolf. Sy is egter blind en bekommerd dat sy nie na haar welpies sal kan omsien wanneer hulle gebore word nie. Soos die ma die verhaal vertel, word die twee kinders ast ware Oortjies en Tongetjie en verander die kamer in die magiese woud. Die metafoor van die herstel van die verbond tussen mens en dier word op subtiele en verbeeldingryke manier daardeur verken. Die geheim van die woud is nie n verhaal oor bang hasies en wrede wolwe nie, maar n verhaal wat vertel van moederliefde, die verbeeldingswereld van n kind en die herstel van die ewewig van die natuur.
Similar products

Loot
Die Geheim Van Die Keel Van Die Nagtegaal
R 231.00

Loot
In Die Geheim Van Die Dag
R 102.00

Loot
Die Geheime Lewe Van Gita
R 279.00
Takealot
Vyf Tale Van Die Liefde (Sagteband)
5.0(7)R 125.00

Takealot
In Die Geheim Van Die Dag
R 52.00
Takealot
Kuifie 11: Die Geheim van die Eenhoring
R 301.00
Takealot
Die Geheim van die Markies D'Almera
R 345.00
Takealot
Grilgrypers 6: Die geheim van die spookwerf
R 110.00
Takealot
Die geheime van effektiewe gebed
R 219.00

Loot
Benru se Boomskok
R 169.00
Takealot
Sy Behoeftes Haar Behoeftes
R 149.00
Takealot
Insektopedie
5.0(4)R 329.00