Insektopedie

Insektopedie

Die geheime wereld van Suider-Afrikaanse insekte

R 329.00
5.0(4)

rated at Takealot · checked 10 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 329.00
Lowest seen
R 329.00
Highest seen
R 329.00
Last change
R 0.00
First indexed
20 Sep 2026
Retailer
Takealot
  • Takealot Cheapest

    Insektopedie

    5.0(4) Checked 10 days ago

    R 329.00

    View
  • Loot

    Insektopedie

    Checked 19 days ago

    R 342.00

    +R 13.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Insektopedie le die betowering en ryke verskeidenheid van die wereld van insekte bloot. Dit deurgrond hul fassinerende gedrag en biologie – van paring en broeigedrag, metamorfose en beweging tot sig, reuk, gehoor en hul aanpassings by hitte en koue.
Insektopedie le die betowering en ryke verskeidenheid van die wereld van insekte bloot. Dit deurgrond hul fassinerende gedrag en biologie – van paring en broeigedrag, metamorfose en beweging tot sig, reuk, gehoor en hul aanpassings by hitte en koue. ’n Hoofstuk oor superorganismes ondersoek die merkwaardige verskynsel van sosiale gemeenskappe; ’n ander een dek die kritieke rol wat die diertjies speel om die fyn balans van lewe op ons planeet in stand te hou. Die boek sluit af met ’n 60-bladsy geillustreerde veldgids wat die meeste insekordes en hul belangrikste families beskryf. Voorheen as Inseklopedie van Suider-Afrika gepubliseer, maar die nuwe uitgawe is nou grondig hersien en herontwerp, met die nuutste inligting, ’n uitgebreide ID-seksie en ’n paar honderd nuwe foto’s.