Insektopedie

Insektopedie

Insektopedie - Die Geheime Wereld van Suider-Afrikaanse Insekte (Afrikaans, Paperback)

R 342.00

Loot · checked 19 days ago

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Save R 13.00 at Takealot

Takealot sells it for R 329.00. Compare every offer

Average
R 248.00
Lowest seen
R 232.00
Highest seen
R 342.00
Last change
R 94.00
First indexed
06 May 2022
Retailer
Loot
  • Takealot Cheapest

    Insektopedie

    5.0(4) Checked 10 days ago

    R 329.00

    View
  • Loot This listing

    Insektopedie

    Checked 19 days ago

    R 342.00

    +R 13.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Insektopedie lê die betowering en ryke verskeidenheid van die wêreld van insekte bloot. Dit deurgrond hul fassinerende gedrag en biologie – van paring en broeigedrag, metamorfose en beweging tot sig, reuk, gehoor en hul aanpassings by hitte en koue.

’n Hoofstuk oor superorganismes ondersoek die merkwaardige verskynsel van sosiale gemeenskappe; ’n ander een dek die kritieke rol wat dié diertjies speel om die fyn balans van lewe op ons planeet in stand te hou.

Die boek sluit af met ’n 60-bladsy geïllustreerde veldgids wat die meeste insekordes en hul belangrikste families beskryf. Voorheen as Inseklopedie van Suider-Afrika gepubliseer, maar die nuwe uitgawe is nou grondig hersien en herontwerp, met die nuutste inligting, ’n uitgebreide ID-seksie en ’n paar honderd nuwe foto’s.