2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 232.98
- Lowest seen
- R 219.00
- Highest seen
- R 275.00
- Last change
- -R 56.00
- First indexed
- 02 Aug 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Baie gelowiges voel soms asof God slegs sommige van hulle gebede verhoor, en ander nie. Of dalk voel dit selfs asof jou gebede nooit beantwoord word nie, terwyl dit lyk asof ander mense sonder faal antwoorde en resultate ontvang wanneer hulle bid. Baie kinders van God voel moedeloos oor hul gebedslewe en wonder dikwels, "Bid ek reg? Waarom voel dit partykeer asof my gebede nie verder as die plafon gaan nie?" Jesus se dan in Matteus 7:7, "Bid, en vir julle sal gegee word ..."
Hierdie is eeueoue vrae wat meeste gelowiges hulself al gedurende hulle wandel met die Here afgevra het. Is dit omdat God meer vir ander omgee as vir jou, of dalk net sekere geheime gebede verhoor wat jy nie van kennis dra nie? En indien dit die geval is, waarom dan bid as God reeds besluit het of Hy gaan antwoord, of nie. Die vraag is egter: Weet jy wat God van jou verwag wanneer jy bid?
In Die geheime van effektiewe gebed ondersoek en beantwoord Stephan Joubert hierdie vrae en meer, en lei die leser op 'n heerlike en interessante ontdekkingsreis deur Habakuk in die Woord waar die geheime van effektiewe gebed gevind kan word. In hierdie gebedsgids sal jy die sleutels ontdek van hoe om waarlik volgens God se wil te bid, Hom in die proses te eer en te verheerlik, en jou daaglikse kommunikasie met Hom na nuwe vlakke van vreugde en vervulling te neem.
Similar products

Loot
Die geheim van die woud
Takealot
Vyf Tale Van Die Liefde (Sagteband)
5.0(7)Takealot
Kuifie 11: Die Geheim van die Eenhoring

Takealot
In Die Geheim Van Die Dag
Takealot
Die Geheim van die Markies D'Almera
Takealot
Grilgrypers 6: Die geheim van die spookwerf

Loot
Benru se Boomskok
Takealot
Sy Behoeftes Haar Behoeftes
Takealot
Insektopedie
5.0(4)
Loot
Insektopedie
Takealot