
- Average
- R 98.00
- Lowest seen
- R 48.00
- Highest seen
- R 153.00
- Last change
- R 8.00
- First indexed
- 29 Sep 2020
- Vendor
- Loot
Dierestories 2 is die tweede in 'n reeks diereverhale versamel deur G.R. von Wielligh en volg op doe uiters gewilde Dierestories 1. Die diereverhale wat Von Wielligh versamel het van die Khoi-Khoi, is van die oudste diereverhale in Suid-Afrika. Dale Blankenaar se illustrasies gee nuwe lewe aan die diere se kaskenades. In Dierestories 2 maak ons kennis met nuwe dierekarakters soos Tier, Krokodil en Hasie. Arme Wolf kry dit nog op sy moses met Jakkals se skelmstreke!



