
Dit het alles begin by 'n hond
Dit het alles begin by 'n hond (Paperback)
R 206.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 181.00
- Lowest seen
- R 168.00
- Highest seen
- R 206.00
- Last change
- R 25.00
- First indexed
- 11 Sep 2022
- Retailer
- Loot
Description
Terwyl ons stap haal Assad ân broodjie uit sy kosblik. Ek sien ân stukkie van wat hy wegsteek. Sou dit nie lekker wees as ons niks hoef weg te steek nie? âWat as ons vir mense alles van onsself wys?â wonder ek skielik. âSoos die mense wat videoâs maak vir TikTok en klomp fotoâs sit op Instagram en . . .â âJy dink enigeen wys alles van hulleself op TikTok?â sê Assad. âOf op Instagram?â Hy is seker reg. âNee,â sug ek. Vier tieners dra elkeen swaar aan ân geheim. Tot die noodlot hulle op ân vreemde pad saamgooi en hulle mekaar se lewens op magiese wyse aanraak.
