
Ek en Bella: Lekker verjaar
Ek en Bella: Lekker verjaar (Afrikaans, Paperback)
R 84.00
Loot · checked 28 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 84.00
- Lowest seen
- R 84.00
- Highest seen
- R 84.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 27 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Bella is Nina se kleinsussie en met haar in die omtrek is daar nooit 'n vervelige oomblik nie. Bella glo vas sy kan swem, totdat sy die eerste keer vir swemlesse moet gaan. Boonop is Bella se verjaardag om die draai en hierdie jaar is daar presies een ding wat sy dolgraag wil he: 'n hamster. (Al klink haar ma en pa glad nie so opgewonde oor die idee nie.) Maar voor die groot dag aanbreek, moet daar eers koekies vir Bella se klaspartytjie gebak word en Bella eet natuurlik baie meer koekies op as wat sy versier.