Ek en Bella

Ek en Bella

Lekker verjaar

R 105.00

Takealot · checked 11 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 21.00 at Loot

Loot sells it for R 84.00. Compare every offer

Average
R 105.00
Lowest seen
R 105.00
Highest seen
R 105.00
Last change
R 0.00
First indexed
26 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Bella is Nina se kleinsussie en met haar in die omtrek is daar nooit 'n vervelige oomblik nie. Bella glo vas sy kan swem, totdat sy die eerste keer vir swemlesse moet gaan.
Bella is Nina se kleinsussie en met haar in die omtrek is daar nooit 'n vervelige oomblik nie. Bella glo vas sy kan swem, totdat sy die eerste keer vir swemlesse moet gaan. Boonop is Bella se verjaardag om die draai en hierdie jaar is daar presies een ding wat sy dolgraag wil he: 'n hamster. (Al klink haar ma en pa glad nie so opgewonde oor die idee nie.) Maar voor die groot dag aanbreek, moet daar eers koekies vir Bella se klaspartytjie gebak word – en Bella eet natuurlik baie meer koekies op as wat sy versier.