Emily Hobhouse

Emily Hobhouse

Emily Hobhouse (Paperback, 2nd Revised edition)

R 73.00

Loot ยท checked 4 days ago

View at Loot
Average
R 73.00
Lowest seen
R 73.00
Highest seen
R 73.00
Last change
R 0.00
First indexed
07 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Emily Hobhouse, die Britse engel wat haar beywer het vir beter toestande in die konsentrasiekampe, is vir die meeste kinders 'n bekende naam, maar inligting oor haar lewe en werk is meestal net in volwasse leesstof te vinde. Die publikasie se eenvoudige teks in grootdruk, toegelig met illustrasies deur Friedel Eloff, is die ideale manier om hierdie volksheldin aan kinders voor te stel.

Similar products