Gee My 'n Man!

Gee My 'n Man!

R 145.00
4.5(2)

rated at Takealot · checked 7 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 155.00
Lowest seen
R 145.00
Highest seen
R 169.00
Last change
-R 10.00
First indexed
22 Nov 2023
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Veldwagter Joep le Riche en die Kalahari-Gemsbokpark was baie jare lank sinoniem. Kort na hierdie gebied as wildtuin geproklameer is, word dit Joep en die park se eerste bruin veldwagter, Gert Mouton, se taak om die ongenaakbare dog pragtige droe streek te tem.
Veldwagter Joep le Riche en die Kalahari-Gemsbokpark was baie jare lank sinoniem. Kort na hierdie gebied as wildtuin geproklameer is, word dit Joep en die park se eerste bruin veldwagter, Gert Mouton, se taak om die ongenaakbare dog pragtige droe streek te tem. Joep se avonture en nagmerries stel 'n wereld aan die leser bekend waar veldwagters en hul konstabels nog kilometers op die rue van skommelende kamele afle, leeus moet trotseer en astrante wilddiewe behoorlik laat les opse. Die skrywer betrek ook die oorlog van die legendariese Hendrik Witbooi teen Suidwes-Afrika se Duitse bewind en vertel van diegene wat op Gilarmi A. Farini se spoor gaan soek het na die Verlore Stad van die Kalahari. Humor en swaarkry gaan hand aan hand in hierdie boeiende en insiggewende vertelling. Hannes Kloppers was ook 'n veldwagter in die Krugerwildtuin en ook die outeur van Veldwagter!

Similar products