
Gee My ’n Mán!
Gee My ’n Mán! - Die Beginjare Van Die Kalahari-Gemsbokpark (Afrikaans, Paperback, 2nd Revised edition)
R 241.00
Loot · checked Today
- Average
- R 241.00
- Lowest seen
- R 191.00
- Highest seen
- R 452.00
- Last change
- R 9.00
- First indexed
- 04 Apr 2022
- Vendor
- Loot
Gee My ’n Mán! handel oor ou Kalahari Gemsbokpark, vanaf die tyd dat hulle nog met kamele gepatrolleer het, die oorlog teen die berugte Witbooi (wat tonele bevat waarvan die leser moeilik sal vergeet) en veldwagter Joep le Riche se avonture en nagmerries in daardie vroeë jare.
Hy was die een wat hom die meeste beywer het vir die proklamering van hierdie gebied as ’n wildtuin en baie jare lank was Joep le Riche die Gemsbokpark en die Gemsbokpark was Joep le Riche.
Humor en swaarkry gaan hand aand hand in hierdie boeiende en insiggewende vertelling.