Goorste week ooit: Maandag

Goorste week ooit: Maandag

R 159.00
5.0(1)

rated at Takealot · checked Today

View at Takealot
Average
R 166.19
Lowest seen
R 159.00
Highest seen
R 169.00
Last change
-R 10.00
First indexed
11 Dec 2023
Retailer
Takealot

Description

Justin Chase het die GOORSTE WEEK OOIT! 
Sy ma het pas met 'n vampier getrou. Sy pa ry 'n reuse toilet op wiele. Sy kat is waarskynlik deur aliens ontvoer. ’n Boelie maak sy eerste dag by ’n nuwe skool HEL. En op die oomblik hang hy voor sy hele klas aan die rand van 'n duiktoring met 'n gehekelde swembroek wat besig is om baie vinnig te verdwyn!

En dis nou eers. . . MAANDAG!

Similar products