Goue Reeks Vlak 2: Ons speel lekker saam

Goue Reeks Vlak 2: Ons speel lekker saam

Goue Reeks Vlak 2: Ons speel lekker saam (Afrikaans, Staple bound)

R 155.00

Loot · checked 3 days ago

View at Loot
Average
R 155.00
Lowest seen
R 88.00
Highest seen
R 182.00
Last change
R 56.00
First indexed
25 Jun 2024
Retailer
Loot

Description

Goue reeks is een van die heel bekendste en gewildste inheemse leesreekse met beproefde sukses oor dekades. Derduisende onderwysers en ouers het self daarmee leer lees – en dit werk steeds! Op publieke aanvraag is die volledige reeks nou weer beskikbaar. Dit volg ’n basiese benadering tot leesonderrig deur klank- en woordbouvaardighede en is gebaseer op herhaling, herkenning en inoefening. Goue reeks se hersiene uitgawe (2009) bied alles wat nodig is om jong leerders te ontwikkel in jong lesers.

Similar products