Grondslagfasewoordeboek/Foundation Phase dictionary Afrikaans-Engels/English-Afrikaans

Grondslagfasewoordeboek/Foundation Phase dictionary Afrikaans-Engels/English-Afrikaans

Grade 1-3

R 215.00
5.0(8)

rated at Takealot · checked 10 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 215.58
Lowest seen
R 169.00
Highest seen
R 280.00
Last change
-R 46.00
First indexed
15 Apr 2022
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Die Pharos Grondslagfasewoordeboek Afrikaans-Engels/English-Afrikaans is geskik vir leerders van graad 1 tot 4. Dit bevat die sigwoorde en spelwoorde wat in die taalkurrikulums vir Afrikaans en Engels in die Grondslagfase gespesifiseer word - 'n volwaardige eerste tweetalige woordeboek wat jong leerders met woordeboekwerk sal help.

Die Pharos Grondslagfasewoordeboek Afrikaans-Engels/English-Afrikaans is 'n splinternuwe toevoeging tot Pharos se skoolwoordeboekfamilie vir leerders van graad 1 tot 4. Leerders raak op 'n eenvoudige manier vertroud met hoe 'n vertalende woordeboek werk, sodat hulle later met selfvertroue woordeboeke vir die Intermediêre Fase en Senior Fase sal kan gebruik. Volwaardige eerste tweetalige woordeboek. Al die sigwoorde en spelwoorde op een plek. Ondersteun lees- en taalvaardigheid.