Pharos Grondslagfasewoordeboek / Foundation Phase dictionary
Pharos Grondslagfasewoordeboek / Foundation Phase dictionary - (Afrikaans-Engels/English-Afrikaans) (Afrikaans, English, Paperback)
R 232.00
Loot · checked 5 days ago
- Average
- R 232.00
- Lowest seen
- R 163.00
- Highest seen
- R 322.00
- Last change
- -R 12.00
- First indexed
- 28 Oct 2021
- Retailer
- Loot
Takealot Cheapest
Grondslagfasewoordeboek/Foundation Phase dictionary Afrikaans-Engels/English-Afrikaans5.0(8) Checked 3 days ago
ViewR 215.00
Loot This listing
Pharos Grondslagfasewoordeboek / Foundation Phase dictionary
Checked 5 days ago
ViewR 232.00
+R 17.00
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Die Pharos Grondslagfasewoordeboek Afrikaans–Engels/English–Afrikaans is geskik vir leerders in graad 1 tot 4. Die woordeboek bevat die sigwoorde en spelwoorde wat in die taalkurrikulums vir Afrikaans en Engels in die Grondslagfase gespesifiseer word.
Hierdie splinternuwe woordeboek is ’n volwaardige eerste tweetalige woordeboek wat jong leerders met woordeboekwerk sal help. Met dié woordeboek kan Engelse leerders stelselmatig met Afrikaans vertroud raak, en Afrikaanse leerders met Engels.
Konvensionele woordeboekkenmerke soos woordsoorte, lettergreepverdeling, sinonieme, teenoorgesteldes, verlede tyd, meervoude en verkleining word aangedui. Daarby help frases, voorbeeldsinne en illustrasies met begrip en om te onderskei tussen homonieme, homofone en woorde wat dikwels verwar word.
Leerders raak op ’n eenvoudige manier vertroud met hoe ’n vertalende woordeboek werk, sodat hulle later met selfvertroue woordeboeke vir die Intermediêre Fase en Senior Fase sal kan gebruik.