
Harry Potter en die Towenaar se Steen
Harry Potter en die Towenaar se Steen (Afrikaans, Paperback, Heruitgawe)
R 148.00
Loot · checked Today
- Average
- R 148.00
- Lowest seen
- R 148.00
- Highest seen
- R 413.00
- Last change
- -R 89.00
- First indexed
- 02 Apr 2024
- Vendor
- Loot
Harry Potter se lewe verander op die dag wat 'n posuil 'n geheimsinnige brief by die Dursleys aflewer: 'n brief wat Harry nooi na 'n ongelooflike plek wat hy – en almal wat oor hom lees – nooit sal vergeet nie. Dit is juis op Harry se elfde verjaardag wat hy die verstommende nuus kry: Hy is 'n towenaar en hy word genooi na die Hogwarts Skool vir Towerkuns en Heksery. 'n Ongelooflike avontuur is op die punt om te begin!



