
Harry Potter en die Kamer van Geheimenisse
Harry Potter en die Kamer van Geheimenisse (Afrikaans, Paperback, Heruitgawe)
R 148.00
Loot · checked Today
- Average
- R 148.00
- Lowest seen
- R 148.00
- Highest seen
- R 234.00
- Last change
- -R 86.00
- First indexed
- 13 Apr 2024
- Vendor
- Loot
Harry Potter se somervakansie is aaklig: nie net was dit die slegste verjaarsdag ooit nie, maar boonop verskyn ’n vreemde huiself genaamd Dobby om hom te waarsku om nie weer na die Hogwarts Skool vir Towerkuns en Heksery toe terug te gaan nie – vreeslike dinge gaan daar gebeur. En vreeslike dinge gebeur inderdaad. Dit is Harry se tweede jaar op Hogwarts en nuwe probleme wag op hom. Hy hoor vreemde fluisterstemme deur leë gange – en dan begin die aanvalle . . .


