Harry Potter en die Kamer van Geheimenisse
Harry Potter 2 (2024 ed)
R 145.00
Takealot · checked Yesterday
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 204.43
- Lowest seen
- R 135.00
- Highest seen
- R 225.00
- Last change
- R 10.00
- First indexed
- 02 Jun 2024
- Retailer
- Takealot
Description
Harry Potter se somervakansie is aaklig: nie net was dit die slegste verjaarsdag ooit nie, maar boonop verskyn 'n vreemde huiself genaamd Dobby om hom te waarsku om nie weer na die Hogwarts Skool vir Towerkuns en Heksery toe terug te gaan nie - vreeslike dinge gaan daar gebeur. En vreeslike dinge gebeur inderdaad. Dit is Harry se tweede jaar op Hogwarts en nuwe probleme wag op hom. Hy hoor vreemde fluisterstemme deur leë gange - en dan begin die aanvalle . . .
Similar products
Takealot
Harry Potter en die Orde van die Feniks
R 219.00
Takealot
Harry Potter en die Gevangene van Azkaban
R 139.00R 194.30
Takealot
Harry Potter En Die Skatte Van Die Dood
5.0(1)R 219.00R 309.00
Takealot
Harry Potter en die Halfbloed Prins
R 235.00
Takealot
Harry Potter en die Beker Vol Vuur
5.0(1)R 199.00R 299.00
Takealot
Harry Potter En Die Towenaar Se Steen
4.9(7)R 145.00R 188.81