
Hier kommie Bokke!
Hier kommie Bokke! - Die snaakste Suid-Afrikaanse rugby grapboek ooit (Afrikaans, Paperback)
R 79.00
Loot · checked 26 Sep 2026
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 79.00
- Lowest seen
- R 79.00
- Highest seen
- R 79.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 26 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Suid-Afrikaners is dol oor rugby en hulle hou daarvan om lekker te lag. Hier kommie Bokke! kombineer twee van Suid-Afrika se gunsteling-tydverdrywe in een skreeusnaakse boek wat gewaarborg is om die lagspiere te prikkel. Daar is gevatte kwinkslae, klassieke segoed van toeka se dae en die heel jongste Super 15-grappe. Daar is geen heilige koeie in Hier Kommie Bokke! nie, en almal van die voorry en agterlyn tot rugby-poppies, skeidsregters, ondersteuners en afrigters loop deur. Gewaarborg om lesers te laat skaterlag.