
Hier Kommie Bokke!
Die Snaakste Suid-Afrikaanse Rugby Grapboek Ooit
Takealot · checked 12 days ago
- Average
- R 109.00
- Lowest seen
- R 109.00
- Highest seen
- R 109.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 30 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Suid-Afrikaners is dol oor rugby en hulle hou daarvan om lekker te lag. Hier kommie Bokke! kombineer twee van Suid-Afrika se gunsteling-tydverdrywe in een skreeusnaakse boek wat gewaarborg is om die lagspiere te prikkel.
Suid-Afrikaners is dol oor rugby en hulle hou daarvan om lekker te lag. Hier kommie Bokke! kombineer twee van Suid-Afrika se gunsteling-tydverdrywe in een skreeusnaakse boek wat gewaarborg is om die lagspiere te prikkel. Daar is gevatte kwinkslae, klassieke segoed van toeka se dae en die heel jongste Super 15-grappe. Daar is geen heilige koeie in Hier Kommie Bokke! nie, en almal - van die voorry en agterlyn tot rugby-poppies, skeidsregters, ondersteuners en afrigters - loop deur. Gewaarborg om lesers te laat skaterlag.